Afdelings
Robertson Boetiek
Loka Robertson
Tweede Keer Loka Klere
Bronze Room – Salon
Welkom liewe kliënt
By Robertson Boetiek bied ons ’n persoonlike en stylvolle ervaring waar kwaliteit, kreatiwiteit en kliëntediens hand aan hand loop. Ons spesialiseer in unieke produkte en dienste wat met sorg gekies en saamgestel word om aan elke kliënt se behoeftes te voldoen. Of jy op soek is na iets besonders vir jouself, ’n geskenk vir iemand spesiaal, of ’n stylvolle oplossing vir ’n spesiale geleentheid – ons is hier om te help.
Ons dienste fokus op persoonlike aandag, kreatiewe idees en oplossings wat met liefde en passie gelewer word. Van produkkeuses en aanbevelings tot ’n warm, vriendelike dienservaring, streef ons daarna om elke besoek maklik, inspirerend en onvergeetlik te maak. By ons gaan dit nie net oor wat jy koop nie, maar oor hoe jy voel – waardeer, verstaan en spesiaal.
Kontak my
Anja - 082 778 1006
info@lokarobertsonboetiek.co.za
Besoek die winkel
Dinsdae tot Vrydae 09:00 -16:00
Maandae – Gesluit
Saterdae – Datums word deurgegee op Facebook
Adres
7 On Main, 7 Voortrekker Straat, Robertson, South Africa, 6705
Nuutste Produkte
-

Jiovonne Venter Bestelling
R1174,00 -

Staute Kort Dungaree 28-38
R699,00 -

3/4 PJ’s (Solana Reeks) XS – 3XL
R399,00 -

Kort PJ’s (Solana Reeks) XS – 3XL
R375,00 -

Kort Tumbler (Solana Reeks)
R190,00 -

Mila Top (Solana Reeks) XS – 3XL
R380,00 -

Amanda Top (Solana Reeks) XS – 3XL
R350,00 -

Printed T-Shirt (Solana Reeks) S – XXL
R350,00 -

Kinder Sloop Rokkie (Solana Reeks) 2-3 tot 12-13
R250,00 -

Geel Nammie Top (Solana Reeks) XS – 3XL
R380,00 -

Bernadine Top (Solana Reeks) S – XL
R460,00 -

Kort Rokkie (Solana Reeks) Medium
R499,00 -

Nammie Rok (Solana Reeks) XS | M | L | XL
R499,00 -

Loka Romp (Solana Reeks) Small
R599,00 -

Drawstring Top (Solana Reeks) XS – XL
R390,00 -

Butterfly Sneaker (Beige) 3-8 *PRE-ORDER SEP*
R580,00 -

Loka Snood (Amariah)
R150,00 -

Romp (Amariah Reeks) XS | S | M | L
R599,00 -

Suze Top (Amariah Reeks) XS | S | M | XL
R490,00 -

Kort Jassie (Amariah Reeks) XS | S | M | L | XL
R550,00
Algemene Vrae
Waar is julle geleë?
Ons is geleë by 7 Voortrekker Straat, Robertson, Wes-Kaap – tuiste van Loka Robertson, Robertson Boetiek en The Bronze Room.
Watter groottes hou julle aan?
Ons klere wissel van XSmall tot 3XLarge, afhangende van die reeks en beskikbaarheid.
Kan ek ’n item spesiaal bestel?
Ja, indien ’n item nie op die webtuiste beskikbaar is nie, kan ons dit vir jou spesiaal bestel volgens jou styl en kleur skema.
Wat is julle winkel ure?
Dinsdae tot Vrydae: 09:00 – 16:00.
Gesluit op Maandae en oop elke eerste Saterdag van die maand.
Hoe werk kourier aflewering?
Maak slegs gebruik van The Courier Guy (PUDO).
R75 na ‘n locker/kiosk.
R90 residensieel.
Aflewering neem 3-5 werksdae, afhangende van jou area.
Kan ek items omruil?
Slegs Loka-klere kan omgeruil word binne 2 dae na ontvangs, mits dit ongedra en in oorspronklike toestand is. Geen terugbetalings nie – slegs winkelkrediet.
Hoe bespreek ek vir naels of ’n spray tan?
Jy kan ons direk kontak om ’n afspraak by The Bronze Room te bespreek vir professionele nael- en spray tan dienste.
