Welkom by “The Bronze Room”
Ek is ‘n gekwalifiseerde nael tegnikus en spray tanning terapeut sedert 2018 en streef om die mees natuurlikste produkte vir kliente te verskaf.
Dus gebruik ek Bio Sculpture | Evo vir nael produkte en Brilliant Tan vir spray tan en self tan aanwending.
My kliente stap uit positief, stralend en met ‘n nuwe “go-to” in die dorp.
Ek werk streng op afspraak en kan ten minste twee dae vooraf gekontrak word per Whatsapp.
Sien uit om jou te ontmoet!
The Bronze Room
Bio Sculpture
Jou proffesionele maklik-draende en af-week naelverberting in ‘n potjie. Die produkte versterk en verleng naels wat voorheen swak en buigsaam was.
Verskaf vir jou die ryk lyfbotters, voedende room, nael olies, verjongende skropmiddels en meer aan om tuis te gebruik.
Al Bio Sculpture se produkte word delikaat geformuleer en gemeng met essensiele olies om jou liggaam te verjong en te bederf.
-

Hand & Body Butter 75ml (Bio Sculpture)
R170,00 -

Hand Cream 75ml (Bio Sculpture)
R170,00 -

Cuticle Cream 20ml (Bio Sculpture)
R150,00 -

Gel Remover Sachets X100 (Bio Sculpture)
R300,00 -

Gel Remover Sachets X10 (Bio Sculpture)
R50,00 -

Gel Remover 1L (Bio Sculpture)
R300,00 -

Gel Remover 200ml (Bio Sculpture)
R150,00 -

ETHOS Vitamin Dose (Bio Sculpture)
R150,00 -

ETHOS Almond Oil (Bio Sculpture)
R150,00 -

ETHOS Golden Nail Serum (Bio Sculpture)
R150,00 -

ETHOS Blackcurrent Cuticle Oil (Bio Sculpture)
R150,00 -

ETHOS Jasmine Cuticle Oil (Bio Sculpture)
R150,00 -

ETHOS Rosehip Cuticle Oil (Bio Sculpture)
R150,00 -

Lavender Base (Bio Sculpture)
R150,00
Brilliant Tan
Jou beste maaitjie vir ‘n natuurlike bruin sonlose tan, sonder dat dit oranje is, strepe/kolle maak en het ook ‘n tropiese reuk.
Die idiale produk vir ‘n vakansie wegbreuk, bruid, funksie en swangerskap fotosessie…ja jy het reg gelees; veilig tydens swangerskap.
Brilliant Tan gebruik slegs die veiligste bestandele in hulle produkte. Vry van parabene, eritrulose, geure, alkohol, SLS en sulfate, veganisties en slegs die suiwerste en hoogste gehalte DHA word gebruik.
Die produkte is ook hipoallergeen verryk met antioksidante en heeltemal wreedheidvry.
Jy kan verseker wees jou tan gaan ten minste 10dae+ mooi hou, wanneer jy dit mooi onderhou soos deurgee.
Geskenk Bewys
Bederf ‘n ander dame of jouself met ‘n geskenk bewys by The Bronze Room.
Die is geldig vir 3maande vanaf die maand van aankope en word digitaal deurgestuur.
T&C’s Geskenk bewyse kan nie geruil word vir kontant en daar moet bewys getoon word wanneer ‘n afspraak gemaak word.






