Description
Die plastiek tumblers word spesiaal gemaak volgens jou spesifikasies.
Jy kies die quote/prent wat op die tumbler moet kom asook die kleur Cat’s Eye wat binne in die bottel se rand inkom.
Daar is ook die keuse van ‘n hout of plastiek deksel – albei kom met ‘n strooitjie.
Ek sal in kontak met jou kom per whatsapp om die quote bewoording/prent te bespreek – daar sal slegs 3 verskillende opsies gemaak word vir jou om van te kies.
Omdraai tyd is 3-5werksdae.








Reviews
There are no reviews yet.