Description
Die plastiek tumblers word spesiaal gemaak volgens jou spesifikasies.
Jy kies die quote/prent wat op die tumbler moet kom asook die kleur glitter wat binne in die bottel se rand inkom.
Daar is ook die keuse van ‘n hout of plastiek deksel – albei kom met ‘n strooitjie.
Ek sal in kontak met jou kom per whatsapp om die quote bewoording/prent te bespreek – daar sal slegs 3 verskillende opsies gemaak word vir jou om van te kies.
Omdraai tyd is 3-5werksdae.









Reviews
There are no reviews yet.